Our Precious Moments
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

Vacs after antibiotics

+2
Mandy-Leigh
Sash
6 posters

Go down

Vacs after antibiotics Empty Vacs after antibiotics

Post by Sash Wed 10 Apr 2013 - 9:36

I was just about to ask how long after a course of antibiotics I could take E for her MMR shot she was supposed to get 2 months ago (she has a permanent snotty nose/sinus drip, so I kept postponing), I decided to google first and see if I can’t find anything on it and came across this article...

http://www.dailymail.co.uk/health/article-199412/Antibiotics-link-MMR-autism.html

What's you opinion on this?
Sash
Sash
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1601
Age : 42
Mood : Vacs after antibiotics Inspired
Registration date : 2010-11-03

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Wed 10 Apr 2013 - 10:01

Eish, makes me very nervous about the MMR shot.
Will have to make sure my child is VERY HEALTHY before taking her.
It's given at nine months, hey?
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Wed 10 Apr 2013 - 10:01

Eish, makes me very nervous about the MMR shot.
Will have to make sure my child is VERY HEALTHY before taking her.
It's given at nine months, hey?
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by elleznom Wed 10 Apr 2013 - 10:06

I have heard they shouldn't be sick for about 2 weeks (that's my clinic though), but not sure about the antiB's (didn't read the link)

I haven't taken M for hers also, as there is a nationwide shortage (that was in Feb when I had to go and they estimated there will be stock end March) As I was about to take her, she got sick, so we'll still wait...

elleznom
elleznom
Moderator
Moderator

Number of posts : 14867
Age : 40
Location : PTA
Mood : Vacs after antibiotics Tired
Registration date : 2008-08-15

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by elleznom Wed 10 Apr 2013 - 10:07

Mandy - 15 months, 9 months is just Measles
elleznom
elleznom
Moderator
Moderator

Number of posts : 14867
Age : 40
Location : PTA
Mood : Vacs after antibiotics Tired
Registration date : 2008-08-15

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Wed 10 Apr 2013 - 10:33

O okay, good to know it will be in summer Thumbs up 1
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by elleznom Wed 10 Apr 2013 - 10:40

Thumbs Up
elleznom
elleznom
Moderator
Moderator

Number of posts : 14867
Age : 40
Location : PTA
Mood : Vacs after antibiotics Tired
Registration date : 2008-08-15

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Wed 10 Apr 2013 - 12:29

I might get stoned for this, but who cares, I have chucked all immunizations. W was suppose to go for his MMR just before he was diagnosed with Autism, but I kept on postponing and I am glad I did, because I would have blamed myself probably for the rest of my life. After the diagnosis, DH & I decided to stop all vaccines.
Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Wed 10 Apr 2013 - 12:34

I have not read the article, what I do no is that children with autism almost always suffer from leaky gut and that your gut and brain are linked (not sure how) and that high doses of probiotics does wonders for autistic children.

Antibiotics kill the good bacteria in your body, thats why its important to give probiotics.

Personally I have seen some improvement in Wihan since I started him on Max doses Omega 3 and maximum potency probiotics.

Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Thu 11 Apr 2013 - 9:29

Lilly! Ek sien nou eers jou post. Ai jong ek hoop regtig jou drs is verkeerd.
Of laat ek dit so stel, ek hoop Wihan toon net tekens wat deur terapie sommer gou gou uitgesort kan word. As ek mag vra, waarop baseer hulle die diagnose, maw hoekom het julle dit vermoed. Ek het 'n vriendin (eintlik my man se nefie se meisie) wie se kind baie groot probleme by die skool veroorsaak met sy gedrag en hy kan glad nie kommunikeer met die juffrou of sy maatjies nie. Hul haal dit nou op die kind uit en straf hom gedurig daaroor, toe het ek net nou die dag gewonder of hy nie dalk 'n vorm van autisme het nie. Maar waar begin mens met die tekens en simptome en na watter dr toe vat mens hom? Begin mens by 'n pediater?
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Thu 11 Apr 2013 - 9:59

Thanks Mandy, ek glo hy gaan reg kom!

Wihan was vir sy jaarlikse afspraak by die Pediater (Dr Diffenthal, Bloemfontein Medi Clinic) hy was bekommered omdat hy nog nie praat nie, sy spraak was baie agter maar ook sy begrip. Hy het ons verwys na n spraak terapeut en audioloog, sy het Wihan se gehoor getoets (was ook getoets by geboorte) na haar evaluasie het sy hom verwys na Dr Griesel, hy is n pediatriese neuroloog, sy praktyk is by Femspes. Hy het Wihan vir n uur gesien en vir my gese hy is 90% seker dat Wihan autisme het, vir die volgende redes twyfel ek aan sy diagnose:

Dit was die eerste keer in n vreemde plek.
Hy was net 2jaar oud.
Hy het glad nie opad Bloem toe geslaap nie en die afspraak was 12uur, die kinders slaap van 12uur af by die dagsorg, so hy was moeg.
Ons was voor die afspraak by die Wimpy, maar hy wou nie regtig eet nie, so hy was moontlik honger.
Ek voel as jy so groot diagnose maak, moet jy alle faktore in ag neem.

Dr Griesel is blykbaar een van die bestes in sy veld, hy werk saam met Prof Venter by Universitas Hospitaal en daar word na verwys as die bestes in die veld van autisme.

Ons het niks vermoed nie, so dit was n helse skok. Autisme is n sindroom, Drs verstaan dit nie en weet nie presies wat dit veroorsaak nie, en kan ook nie se hoe elke kind is of gaan wees nie, dis n "spectrum disorder" en hulle moet vasstel waar elke kind op die spectum val. Elke kind se tekens/simptome is ook anders, daar is nie een kind met dieselfde tekens nie, Dit is wat dit so kompleks maak. Jy kry soveel tipes autisme, eks self nog verward en niemand kon nog vir my se waar Wihan in pas nie.

Die tekens van autisme sluit in:
Hulle spraak/taal vaardighede is baie agter, van hulle kan glad nie praat nie.
Begrip is ook agter, hulle kan bevoorbeeld nie n voorwerp uit wys nie.
Hulle sal bv vir niks begin lag of huil.
Hou nie van aanraking nie, hou nie van drukkies en as mense aan hulle vat nie.
Hulle is gewoonlik sensitief vir tas, hou nie van klere, skoene ens nie.
baie gestel op roetine, as hul roetine om ver gewerp word, is dit vir hulle baie erg.
Hulle kan nie sosial met ander kinders nie en speel altyd alleen.
bang vir vreemde geluide/harde geluide.
Hulle is gewoonlik geheg aan n voorwerp, soos n kombers of iets wat ooral moet saam gaan.
Hulle sal bv een ding oor en oor doen, heen en weer wieg (repeatative behaviour)
hulle het nie verbeelding nie, speel nie met speel goed nie, hulle sal bv n karretjie om draai en die wiele oor en oor spin.
Hulle hou gewoonlik van goed wat beweeg, soos wiele, dak waaiers.
Hulle reageer nie op hul naam nie, hou hul self doof.
kan vir lang peroides voor hulle uitstaar.
Hulle is gewoonlik slegte eters (tas sensitief)
Hardloop in sirkels die hele tyd

dis maar n paar van die tekens. n goeie begin punt is om hom by n pediater te kry of beter n pediater wat spes in neurologie. Hulle kan hom ook n arbeids terapeut toe vat wat spes in sensoriese intergrasie. Wihan se terapeut is by Kovsies.

Wihan het geen van die tekens nie, hy is so normaal soos enige ander kind, sy spraak en komminikasie is net agter. Hy wel vreeslik gegil in die begin, want ons kon mekaar nie verstaan nie en selfs nou as hy baie upset raak, dan gil hy.


Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Thu 11 Apr 2013 - 10:00

o en hulle het n baie hoe pyn drempel, huil nie as hulle seer kry nie.
kan ook nie emsoies lees nie.
Lag nie as jy snaakse gesigte trek of geluide maak nie.

weereens, Wihan is nie so nie.
Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by elleznom Thu 11 Apr 2013 - 11:28

Lilly ek dink steeds Wihan is nie autisties nie... (Net my opinie) Daai dr. se hol
Bear love
elleznom
elleznom
Moderator
Moderator

Number of posts : 14867
Age : 40
Location : PTA
Mood : Vacs after antibiotics Tired
Registration date : 2008-08-15

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Thu 11 Apr 2013 - 12:24

Sjoe ek kan dink dit was 'n helse skok!!!! (Sommer net so sonder waarskuwing of enige verder toetse!! :affraid )

Wat my ook nou baie ontstel is dat Michael SO BAIE van daardie gedrag toon, en almal skryf dit toe aan stoutgeit. Ai shame, ek sal so iets noem aan sy ma, maar dit bly maar 'n moeilike stiuasie, sy is 'n baie jong ma en sy spandeer nie veel tyd saam met haar kind nie....

Dis nogsteeds vir my erg om te dink hul diagnoseer sommer net so. Baie kinders het vertraagde ontwikkeling oop een gebied maar weer ver voor die res op ander gebiede. Wat my ook sommer nou uit stes is hoe op aarde gaan mens nou deur die dag, sonder om na tekens en simptome te soek. Ek het klaar gedink ek gaan vannand my kind gaan bestudeer vir enige tekens! Dit sal mens mal maak!!

Ek hoop en BID vir Wihan hier waar ek sit, ek glo regtig met my hele hart hy gaan sommer gou gou opvang en die dr verkeerd bewys want dis vir my net te maklik om sommer net so te se daar makeer iets.

Baie sterkte, M
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Honey Thu 11 Apr 2013 - 12:31

Lilly, ek wou al lankal vra watter tekens hy het maar het te sleg gevoel. Jy het heeltyd net genoem oor sy spraak en begrip: Zander kon tot op twee nie veel woorde se nie, hy het wel begrip gehad van SEKERE dinge, alhoewel ek nie seker is waaraan om begrip te meet nie. Maar sy woordeskat was baie beperk en die skool het aanhoudend attensie daarop gesit. Ons het ook tot Junie verlede jaar elke keer op sy rapport n kruisie gekry vir sy uitspraak, wat volgens hulle sleg was. Ons het ons flou geoefen en uiteindelik het die Desember report gese die uitspraak het baie verbeter.

Terug na sy woordeskat, Zander het eers net na drie jaar omtrent ordentlik begin praat wat ek kon verstaan wat hy se. Voor dit was die meestal n gebrabbel.

Ek het van die tekens uitgehaal en die agtergelos wat Zander baie duidelik ten toon stel,

Hulle spraak/taal vaardighede is baie agter, van hulle kan glad nie praat nie. (Het intusesen baie verbeter)
Hulle is gewoonlik sensitief vir tas, hou nie van klere, skoene ens nie.
baie gestel op roetine, as hul roetine om ver gewerp word, is dit vir hulle baie erg. (erg tantrums as jy met Zander se roetine karring)
Hulle kan nie sosial met ander kinders nie en speel altyd alleen.
bang vir vreemde geluide/harde geluide.
Hulle hou gewoonlik van goed wat beweeg, soos wiele, dak waaiers.
Hulle is gewoonlik slegte eters (tas sensitief)

Ek kan jou belowe hy is nie outisties nie

Noudat jy uit jou eie uit gese het dis net die spraak en begrip is ek ook baie seker hy het nie outisme nie. nie dat ek beter as n dokter weet nie, maar twee jaar is baie klein vir 'n ordentlike diagnose, plus die ander faktore soos honger en moeg etc. Ek weet kinders verskil maar dis vir my of jy Zander op twee beskryf, dieselfde tipe goed. En ons het net so lekker op mekaar geskree asgvevolg van die kommunikasie issue, maar dit het verbeter na hy drie geword het.

Miskien is hy maar net 'n stil kind, wat sal begin praat as dit HOM pas, nevermind wat die boeke se. As hy geen ander tekens toon nie sal ek versigtig wees om die dokter se diagnose net so te aanvaar. Ek wou nie voorheen vir Zander en Wihan vergelyk nie, want ek was nie seker watter ander simptome Wihan het nie, maar as ek die storie so kyk is die dokter besig om lekker kak te praat.
Honey
Honey
Uber Member
Uber Member

Number of posts : 683
Age : 41
Mood : Vacs after antibiotics None
Registration date : 2012-12-30

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Thu 11 Apr 2013 - 12:44

Dit was n groot skok en soos Monz se sy hol, ek glo ook dat hy normaal is en op die stadium moet ons glo en vertrou maak nie saak wat die Dr's se nie en ek kan eerlik se die vordering is daar en dis eintlik Amazing, sodra ek swak raak en ongelowig raak, dan is daar iets, hy se iets, doen iets of sy terapeut se hy vorder goed, asof God my wil se ek moet geduldig wees, moed hou en kyk, Hy is besig en in beheer.

Daar is nie bloed toetse of scans nie, niks, n diagnose word gemaak op tekens en as die label eers daar is, kyk die wereld met ander oe na jou en jou kind!
Autisme word gewoonlik eers na 2jaar gediagnoseer wanner hul begin praat, sinne maak ens. maar baie se daar is tekens by babas, babas wat bv nie baie aandag nodig het nie ens. 2 jaar is eintlik nog baie klein en baie van die vrae is op toepassing van kinders bo 3 jaar.

baie van die tekens, is goed wat ek self as kind gedoen het, ons het in sirkels op die gras gehardloop tot ons dronk geword het en omgeval het en nou is dit skielik n teken van iets? toe ons klein was, het ons gespeel, n besige kind was n gesonde kind, nou is n besige kind ADHD. Baie van die dinge maak nie vir my sin nie! Hoeveel normale kinders is fussy as dit bly kos kom, het bersies of teddies wat hulle met hul saam dra.

Ek hoop nie Micheal het autisme nie, vir hom en vir sy ouers se part, maar praat met haar en sy is welkom my te kontak. As hy autisme het moet hy sou gou moontlik begin met terapie.

Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Thu 11 Apr 2013 - 12:48

Mel, jy het nie n idee hoeveel hoop jy my nou gegee het nie!!!! baie dankie!!!

Ek was nog nie weer by Dr Griesel nie, en ek dink nie ek gaan terug gaan na hom toe nie! Ek voel nie dit is nodig nie!! Ek het ouers met kinders wat autisme het gekontak en op forums gelees en dit is nie Wihan nie, as hy ander tekens getoon het was dit n ander saak.

Hy brubbel baie meer en dit klink of hy probeer praat en hy begin al hoe meer woorde se, soos Dinsdag by die arbeids terapie het hulle met sleutels gespeel en hy gese sleutels. Die middag toe ek hom by die dagsorg gaan haal het, het hy vir die eerste keer n opdrag uitgevoer, ek het vir hom gese om sy tas te bring en hy het.
Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Thu 11 Apr 2013 - 13:14

My kind is maar net 6 maande oud en sy toon van daardie gedrag! Soos bv:
Sy LOVE om na die draaiende dak fan te kyk
sY IS BAIE Sensitief vir tas, hou nie van klere, skoene ens nie. (sy HAAT moue)
Van dag 1 'n slegte eters - drink NOGSTEEDS net 120ml melk op 'n slag en niks meer nie - eet wel baie lekker aan haar pap en butternut en sweet potato
bang vir vreemde geluide/harde geluide - van haar speelgoed maak haar bang...
baie gestel op roetine, as hul roetine om ver gewerp word, is dit vir hulle baie erg...
MAAR sys se al MAMMA en HALLO!
So waar trek mens die lyn?? Hoe op aarde weet jy of jy moet dr toe gaan en selfs as jy daar kom hoe weet jy die dr is reg? Hy is ook net 'n mens en hy KEN NIE EERS DIE KIND NIE, EK IS DIE MA, EK KEN HAAR BETER AS ENIGE IEMAND.
Ai dis so moeilik, ek glo met my hele hart Wihan is FINE!
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Thu 11 Apr 2013 - 13:40

Lilly

Watter Omega 3 gee jy vir Wihan, ek soek op die Solal website maar kry net baie confusing info... is daar een wat 'n stroop is vir kinders?
Ek gee tans vir Ivanka die Wellkid Infant Suryp
http://www.vitabiotics.com/wellkid/babyandinfant_main.aspx
Dit het die Queen's Award in Engeland gewen vir die beste kinder Vitamine stroop en dit bevat ook die Swiss Alpine Malt met die Omega 3 vir Cognitive development, en ek gee ook vir haar Reuterina Probiotics elke dag van haar lewe, maar miskien is die Solal brand s'n meer spesifiek vir die brein ontwikkeling?
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Honey Thu 11 Apr 2013 - 14:00

Lilly, mail my enige tyd as jy meer wil "compare" en vrae het. Toe Zander uiteindelik begin praat het hy sy "g" as "gh" uitgespreek, "r" was"l", hy het gelisp ens. Dit was iets vreesliks en ek kon nie verstaan dat dit nie regkom nie, want ons lees elke aand boekies, tot ek begin het om hom te VRA oor wat ek lees, sodat hy terugpraat en nie net luister nie. Maar dit was eers moontlik toe hy die dag besluit het hy is lus om actually sy mond oop te maak.

Hy brabbel nou nog as hy nie die woorde ken wat hy wil se nie, en het die yslikste tantrums gegooi as ek nie verstaan wat hy se nie. Partykeer (selfs nou nog) sal hy nie SE wat hy wil he nie, maar hy wys met sy vinger, so ek moet elke ding in die omtrek noem om agter te kom waarna hy wys....en hoe meer ek verkeerd raai hoe kwater raak hy. Dis hoekom time out nie werk by ons nie, want as jy hom los om op time out te skree sal hy skree tot in der ewigheid....noudat hy praat kan mens actually met hom "reason" en "negotiate", maar tot minder as n jaar terug was dit n lekker battle partykeer.

Outisme het nooit by my opgekom nie, maar ek het meer oor sy gedrag geworry as oor sy woordeskat. Vandat die woordeskat beter is is die gedrag baie beter. Miskien is dit omdat jy Dewald gehad het om mee te compare dat jy meer oor die woordeskat worry?

Honey
Honey
Uber Member
Uber Member

Number of posts : 683
Age : 41
Mood : Vacs after antibiotics None
Registration date : 2012-12-30

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Thu 11 Apr 2013 - 14:19

Dit is hoekom ek voel die 6 maandlikse en later jaarlikse pediater afsprake is belangrik, hulle weet wat is belangrik en wat nie.

Daar is soveel van die tekens wat normaal maar onder tekens van autisme val. Dit kan moontlik wees dat sy vir sekere goed sensitief is, soos die terapeut vir my verduidelik het, ons almal se sensoriese profiele verskil, Yolandie (die terapeut) hou nie van geraas nie, so sy beweeg na a stiller area maar dis nie so erg dat sy in doodse stilte moet werk nie. Dank is sy weer sensories soekend as dit by vestibelere (sp) goed soos rollercoasters kom. Wihan is vestibeler soekend, hy is mal oor swaai.

Hy het is meer soekend as sensitief/afweerend. Hy is bv mal oor tas, so om hom te borsel met n sensoriese borsel maak hom rustig.

Die feit dat sy so vroeg al woordjies se is n baie goeie teken, ek sal nie te veel worry as ek jy is nie. Meeste babas en peuters hou nie van skoene nie en ook nie vreemde teksture nie, aangesien sy nou al 6maande is, begin oor naweke as jy by die huis is met sensoriese spel om haar te help om aan al die snaakse teksture gewoond te raak. Dis n jammer ek het dit nooit met my 2 gedoen toe hulle so klein was nie!!!

Wihan is op Solal Child wat probiotic en Omega in het, maar ek gee hulle maximum potency probiotic ekstra en ook ekstra Solal fish oil extract en ekstra Vit D3. EK kan eerlik se ek is happy met hulle produkte maar Ivanka is nog te jonk vir solal se produkte. Solank die omega van koue water vis soos salmon gemaak word is dit baie goed vir brein ontwikkeling. Eye-q is ook baie goed, werk net vrek duur uit omdat ek 2 het wat moet kry. so ver ek weet (sal uitvind) kan jy alle probiotics vir babas gee.
Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Thu 11 Apr 2013 - 14:23

vandat Wihan meer wys wat hy wil en meer "praat" is die tantrums en high pitch/ venster breuk gille baie minder! Ek is nogal skuldig daaraan om hom met Dewald te vergelyk, maar ekt soveel vergeet van wat Dewald op watter ouderdom gedoen het, dat ek nie regtig Wihan se agterstand raak sien nie, tot ek ander kinders sy ouderdom sien.

Ek en die dagsorg het dit agter gekom, Wihan praat maar dis so binne monds dat nie soos woorde klink nie, so hopelik sal die spraak terapie dit beter maak.

Hy het ook lae spiertonus in sy mond, so hy drool nog, maar dit is ook beter as wat dit was. Ek dink as hy gaan los trek en begin gaan hy opmaak vir verlore tyd
Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Mandy-Leigh Fri 12 Apr 2013 - 10:16

Dankie vir jou reply, ek sal bietjie in die apteek gaan shop!
Mandy-Leigh
Mandy-Leigh
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 1773
Age : 44
Location : Welkom
Mood : Vacs after antibiotics Cheeky
Registration date : 2009-02-24

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Lilly Fri 12 Apr 2013 - 10:21

Plesier xx
Lilly
Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts : 10908
Age : 38
Mood : Vacs after antibiotics Confused
Registration date : 2009-03-04

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Tieta Mon 15 Apr 2013 - 10:05

Net vir wat dit werd is...

Jana is amper 18 maande, en sy het geensins belang gestel in kruip nie, haar manier van kruip was om op die boude te seil, eers die een boud vorentoe en dan die ander, was eintlik baie komieklik.

Die dagmoeder het haar sommer vergelyk as 'n "mongooltjie", oftewel Down's sindroom kind. So is ek met haar na 'n fisioterapeut toe wat babas behandel, om dalk van die senuwees en spiertjies te stimuleer, sodat sy kan begin kruip, ek was met haar by die beste kinder-ortopeut in die Kaap, en hy het gesê eks mal as ek dink Jana makeer iets, en dat ek eintlik sy tyd kom mors het. Haar spiere was baie pap, haar handjies ook, wel al my kinders het eintlik agterste voorom handjies, maar daar skort niks met ons nie.
Ek het Jana by dr Adri van der Walt (pediatriese neuroloog) gehad, en sy het 'n MRI voorgestel, sy wou seker maak, want daar was sommige goed wat uit plek uit was, bv sy trek nie haar bene op as mens haar optel nie ens.
So 2 ure na die MRI het ek die mooiste woorde in my lewe gehoor, nl, Mevrou, Jana makeer niks, sy is net lui en sy kort oefening! Ek was oorstelp!
Desember by die see het almal nog gelag vir haar oor die manier hoe sy van punt A na punt B beweeg, en op my verjaarsdag, 25 Januarie, het die klein stront begin loop. Op 'n hele amper 16 maande oud. So volg jou instinkte, JY is immers die ouer wat die kind die beste ken!

Tieta
Senior Member
Senior Member

Number of posts : 323
Age : 46
Location : Vredendal
Mood : Vacs after antibiotics Cheerful
Registration date : 2008-09-03

Back to top Go down

Vacs after antibiotics Empty Re: Vacs after antibiotics

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum